Numeri 21:6 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het die Here slange gestuur wat vlerke het. Die slange het die mense gepik, en baie Israeliete het gesterf.

Numeri 21

Numeri 21:5-7