Numeri 21:9 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het ’n slang van brons gemaak en hy het die slang vasgemaak aan ’n vlagpaal. Wanneer ’n slang iemand gepik het, en die persoon kyk na die slang van brons, dan het hy nie gesterf nie.

Numeri 21

Numeri 21:6-10