Matteus 21:45 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die priesterleiers en die Fariseërs Jesus se gelykenisse hoor, het hulle geweet Hy vertel dit om te wys hulle is soos daardie slegte mense.

Matteus 21

Matteus 21:43-46