Matteus 21:46 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het toe probeer om Jesus te laat vang en toe te sluit. Maar hulle was bang vir die mense, want die mense het gedink Jesus is ’n profeet.

Matteus 21

Matteus 21:44-46