Matteus 21:44 Bybel vir Almal (ABA)

Elkeen wat val oor die klip wat die bouers weggegooi het, sal sy bene breek en sterf. En as daardie klip op iemand val, dan sal die klip hom doodval.”

Matteus 21

Matteus 21:37-46