Matteus 14:13 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het gehoor wat gebeur het. Hy het toe in ’n boot weggegaan na ’n stil plek om alleen te wees. Baie mense het gehoor waar Jesus is en hulle het na Hom toe geloop uit die stede.

Matteus 14

Matteus 14:9-20