Matteus 14:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die dissipels van Johannes die Doper het gekom en hulle het sy liggaam weggeneem en dit begrawe. Toe het hulle gegaan en vir Jesus vertel wat gebeur het.

Matteus 14

Matteus 14:9-16