Matteus 14:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die soldate het sy kop in ’n skottel gebring en hulle het dit vir die meisie gegee, en sy het dit vir haar ma gegee.

Matteus 14

Matteus 14:3-4-12