Matteus 14:14 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het uit die boot geklim en Hy het die klomp mense gesien. Hy was baie jammer vir hulle en Hy het die siek mense wat by hulle was, gesond gemaak.

Matteus 14

Matteus 14:11-21