Lukas 23:49 Bybel vir Almal (ABA)

Maar al die mense wat vir Jesus geken het, ook die vroue wat saam met Jesus van Galilea gekom het, het daar gebly staan, ’n bietjie verder weg. Almal, ook die vroue, het gesien hoe Jesus sterf en wat alles gebeur.

Lukas 23

Lukas 23:41-50