Lukas 23:48 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was baie mense wat kom kyk het wat gebeur. Hulle was jammer dat dit gebeur het en hulle het hulleself op die bors geslaan. Toe het hulle teruggegaan na hulle huise in die stad.

Lukas 23

Lukas 23:44-49