Lukas 23:50 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ’n man, sy naam was Josef. Hy was ’n lid van die Joodse Raad en hy was ’n goeie man wat gehoorsaam was aan al die Wette van Moses.

Lukas 23

Lukas 23:41-56