Lukas 21:10 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het Jesus vir die mense gesê: “Die een volk sal teen die ander volk oorlog maak, die mense van een land sal teen die mense van ’n ander land oorlog maak.

Lukas 21

Lukas 21:3-12