Lukas 21:11 Bybel vir Almal (ABA)

Daar sal groot aardbewings wees, op baie plekke sal daar hongersnood wees. Baie mense sal siek word en sterf. Daar sal vreeslike dinge gebeur, en daar sal tekens in die lug wees, tekens wat ’n mens bangmaak.

Lukas 21

Lukas 21:3-17