Lukas 21:9 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie skrik wanneer julle hoor die mense maak oorlog of hulle is ongehoorsaam aan hulle regerings nie. Hierdie dinge moet eers gebeur, maar dit is dan nog nie dadelik die einde van alles nie.”

Lukas 21

Lukas 21:7-14