Lukas 14:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Jesus het by een van die leiers van die Fariseërs gaan eet. Dit was op die Sabbatdag. Die Fariseërs het goed gekyk wat Jesus alles doen.

2. Jesus het ’n man gesien wat watersiekte gehad het en opgeswel was.

Lukas 14