Lukas 13:35 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet nou goed luister: Daar sal niemand in Jerusalem oorbly wat lewe nie. Ek sê vir julle: Julle sal My nie weer sien nie tot daardie dag wanneer julle sal sê: ‘Prys die Man wat kom, die Here het Hom gestuur om sy werk te kom doen.’ ”

Lukas 13

Lukas 13:34-35