Lukas 14:1 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het by een van die leiers van die Fariseërs gaan eet. Dit was op die Sabbatdag. Die Fariseërs het goed gekyk wat Jesus alles doen.

Lukas 14

Lukas 14:1-10