Lukas 12:7 Bybel vir Almal (ABA)

Julle is vir God baie belangriker as baie mossies. God weet presies hoeveel hare op elke mens se kop is. Daarom moet julle nie bang wees vir mense nie.”

Lukas 12

Lukas 12:1-17