Lukas 12:6 Bybel vir Almal (ABA)

’n Mens kan vyf mossies vir net twee sent verkoop. Hulle is baie goedkoop, maar God vergeet nie een van daardie klein voëltjies nie.

Lukas 12

Lukas 12:1-11