Lukas 12:8 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het ook gesê: “Ek sê vir julle, as iemand nie bang is om vir mense te sê hy behoort aan My nie, dan sal Ek, die Seun van die mens, ook vir God se engele sê daardie persoon behoort aan My.

Lukas 12

Lukas 12:6-13