Lukas 11:18 Bybel vir Almal (ABA)

As die Satan teen homself is, dan kan hy niks meer doen nie en hy kan oor niemand regeer nie. Julle sê Beëlsebul help My om die duiwels uit te jaag.

Lukas 11

Lukas 11:16-23