Lukas 11:17 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Jesus het geweet wat hulle dink, en daarom het Hy vir hulle gesê: “Vyande sal enige land oorwin waar die mense nie met mekaar kan saamwerk nie. Hulle sal al die huise afbreek, die een huis ná die ander huis.

Lukas 11

Lukas 11:8-27