Lukas 11:19 Bybel vir Almal (ABA)

En as Beëlsebul My help om duiwels uit te jaag uit mense, wie help vir julle leerlinge om duiwels uit mense uit te jaag? Julle eie leerlinge bewys dat julle verkeerd is.

Lukas 11

Lukas 11:18-21