Levitikus 17:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester moet die bloed spat teen die altaar van die Here by die ingang van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn. En hy moet die vet verbrand. Dit sal lekker ruik vir die Here.

Levitikus 17

Levitikus 17:1-16