Levitikus 17:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete was voorheen ontrou aan die Here, hulle het hulle offers geslag vir die veldgode. Die Israeliete en hulle nageslag mag dit nooit weer doen nie.

Levitikus 17

Levitikus 17:6-16