Levitikus 17:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete moenie die offers in die veld offer, soos hulle voorheen gedoen het nie, hulle moet dit na die Here toe bring. Hulle moet dit bring na die priester by die ingang van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn, en hulle moet dit daar slag om ete-offers vir die Here te wees.

Levitikus 17

Levitikus 17:2-10