Levitikus 17:4 Bybel vir Almal (ABA)

Hy moet dit bring na die ingang van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn, en hy moet dit vir die Here offer voor die tempel-tent. Iemand wat dit nie doen nie, is skuldig, hy het ’n bloedsonde gedoen. Hy het bloed laat uitvloei, en julle moet hom afsny van sy volk.

Levitikus 17

Levitikus 17:1-9