Levitikus 16:11 Bybel vir Almal (ABA)

Aäron moet dan die bul nader bring wat ’n sonde-offer vir homself is en hy moet versoening doen vir homself en vir sy huisgesin. Hy moet die bul slag wat ’n sonde-offer vir homself is.

Levitikus 16

Levitikus 16:10-14