Levitikus 16:12 Bybel vir Almal (ABA)

Hy moet ’n pan vol vuurkole neem van die altaar voor die Here, en hy moet ’n handvol fyn wierook neem wat lekker ruik. Hy moet dit na agter die gordyn neem.

Levitikus 16

Levitikus 16:4-21