Levitikus 16:10 Bybel vir Almal (ABA)

Hy moet die bok vir Asasel lewendig voor die Here laat staan sodat hy op die bok versoening kan doen. Dan moet hy die bok vir Asasel in die woestyn stuur.

Levitikus 16

Levitikus 16:9-16