Levitikus 12:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester moet dan die lam en die duif offer vir die Here. So moet hy versoening doen vir die vrou. Daarna is sy rein nadat sy opgehou het om te bloei. Dit is wat moet gebeur met ’n vrou wat ’n baba kry.

Levitikus 12

Levitikus 12:6-8