Levitikus 12:6 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer die tyd verby is en sy is weer rein, dan moet sy ’n jaaroud lam bring om ’n brand-offer te wees en ’n makduif of ’n tortelduif om ’n sonde-offer te wees. Sy moet dit na die priester toe bring by die ingang van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn.

Levitikus 12

Levitikus 12:5-7