As sy nie ’n skaap kan bring nie, dan moet sy twee tortelduiwe of twee makduiwe bring. Die een duif is ’n brand-offer en die ander duif is ’n sonde-offer. So moet die priester versoening doen vir haar en sê dat sy weer rein is.”