Klaagliedere 2:11 Bybel vir Almal (ABA)

Ek is moeg, want ek het baie gehuil,alles pyn binne-in my.Dit voel of my lewer op die grond wil val,want die Here het my volk stukkend gebreek.Kinders en babas het flou gevalop die oop stukke grond in die stad.

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:7-15