Die leiers van Sion sit op die grond,hulle praat nie,hulle het stof op hulle koppe gegooien hulle het rouklere aangetrek.Die jongmeisies van Jerusalembuig hulle koppe laag,tot naby die grond.