Hulle vra vir hulle ma’s:“Waar kan ons brood en wyn kry?”Maar dan val hulle flou soos dooie menseop die oop stukke grond in die stad,of hulle sterf terwyl hulleteen hulle ma’s se borste lê.