Josua 18:4 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet drie persone van elke stam bring sodat ek hulle kan stuur om deur die land te gaan en om elke deel van die land op te skryf en dit vir my te bring.

Josua 18

Josua 18:1-11