Josua 18:5 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet die land deel in sewe dele. Die stam Juda moet op hulle grond in die suide bly en die nageslag van Josef moet op hulle grond in die noorde bly.

Josua 18

Josua 18:2-12