Josua 18:3 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het vir die Israeliete gevra: “Hoe lank wil julle nog wag voordat julle die land gaan vat wat die Here, die God van ons voorvaders, vir julle gegee het?

Josua 18

Josua 18:2-12