Josua 15:51-63 Bybel vir Almal (ABA)

51. Gosen, Golon en Gilo, elf stede en die dorpies daar naby.

52. Daar was ook hierdie stede: Arab, Duma, Esan,

53. Janum, Bet-Tappuag, Afeka,

54. Gumta, Kirjat-Arba, dit is Hebron, en Sior. Dit was nege stede en die dorpies daar naby, en

55. Maon, Karmel, Sif, Jutta,

56. Jisreël, Jokdeam, Sanoag,

57. Kajin, Giba, Timna. Dit was tien stede en die dorpies daar naby, en

58. Galgul, Bet-Sur, Gedor,

59. Maärat, Bet-Anot, Eltekon. Dit was ses stede en die dorpies daar naby, en ook

60. Kirjat-Baäl, dit is Kirjat-Jearim, en Rabba. Dit was twee stede en die dorpies daar naby.

61. In die woestyn was daar Bet-Araba, Middin, Sekaka,

62. Nibsan, Ir-Melag en En-Gedi. Dit was ses stede en die dorpies daar naby.

63. Die mense van Juda kon nie die Jebusiete, die mense van Jerusalem, oorwin en wegjaag nie. Hulle woon vandag nog daar saam met die mense van Juda.

Josua 15