Josua 14:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die naam van die stad Hebron was voorheen Kirjat-Arba, Arba was ’n groot Enak-man. Daar was toe nie weer oorlog in die land nie, die land het gerus.

Josua 14

Josua 14:8-15