Josua 14:14 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is hoekom Hebron nou nog behoort aan Kaleb seun van Jefunne, dit is sy stad omdat hy aangehou het om die Here, die God van Israel, te dien.

Josua 14

Josua 14:4-15