Josua 15:63 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Juda kon nie die Jebusiete, die mense van Jerusalem, oorwin en wegjaag nie. Hulle woon vandag nog daar saam met die mense van Juda.

Josua 15

Josua 15:59-63