Josua 10:33 Bybel vir Almal (ABA)

In daardie tyd het koning Horam van die stad Geser gekom om die mense van Lakis te help, maar Josua het die koning en sy mense oorwin, daar het nie een mens aangehou lewe nie.

Josua 10

Josua 10:27-34