Josua 10:32 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het die Israeliete laat wen teen die mense van Lakis. Josua het die stad oorwin op die tweede dag. Hy het al die mense in die stad doodgemaak, soos hy gedoen het met die mense in Libna.

Josua 10

Josua 10:31-40