Josua 10:31 Bybel vir Almal (ABA)

Josua en al die manne van Israel het toe verder gegaan, hulle het na die stad Lakis gegaan. Hulle het hulle tente opgeslaan rondom die stad en hulle het die stad aangeval.

Josua 10

Josua 10:23-37