Josua 10:34 Bybel vir Almal (ABA)

Josua en al die manne van Israel het verder gegaan van Lakis na die stad Eglon. Hulle het hulle tente opgeslaan rondom die stad en hulle het die stad aangeval.

Josua 10

Josua 10:30-41