Die Here het ’n groot vis gestuur om vir Jona in te sluk. Jona was drie dae en drie nagte binne-in die vis.