Die matrose het baie bang geword vir die Here. Hulle het vir die Here ’n offer gebring en hulle het belowe om nog meer offers vir die Here te gee.